top of page
Gaan boontoe
Films | TV Programme | Gemeenskapsontwikkelling

Meer Oor OnseTV

OnseTV is ‘n nuwe televisie kanaal wat die belange en kulturele aspekte van die groep mense wat in die gewone taal as bruinmense bekendstaan, te dien en uit te beeld. Die bruinmens-groepering is hoofsaaklik Afrikaansprekend en dit word so op die kanaal weerspieël hoewel die kanaal nie eksklusief in Afrikaans aangebied word nie. Die kanaal se uitsendings het op 29 September 2017 aanvang geneem.

HOE KOOP EK APP
WAAR KOOP EK MITCHELLS PLAIN.jpg
bottom of page